Ons wil graag ons program vir die week deurgee
asook ander inligting.
We want to inform you of next weeks program as
well as other information.
Ons Kerskonsert vind plaas op 30 Nov en ons gaan ons
Gradeplegtigheid en Kersboom met die aand
kombineer. Kaartjies vir die aand is beskikbaar by die
kantoor teen R50 per persoon en ons vra dat u
oumas, oupas, en sommer die hele familie nooi om
die aand saam te kom geniet. Verversings is ingesluit
in die prys, maar meer inligting oor die aand volg
later. Kom ons vat hande en maak die aand ‘n aand
om te onthou vir ons kleuter. Ons maatjies is reeds
hard aan die oefen vir die geleentheid.
Our Christmas Concert take place at the 30th of
November and we will combine our graduation
ceremony and Christmas tree with the evening.
Tickets for the evening are available at R50 per
person and we ask you to invite the whole family to
attend this evening. Refreshments are included in the
price. More information about the evening follows
later.
Omrede ons ons Kersboom ook op daardie aand hou,
vra ons dat u solank vir u kleuter ‘n geskenk koop en
toedraai wat ons dan hier by die skool sal hou vir die
geleentheid.
Because we also hold our Christmas tree on that
evening, we ask you to buy a gift for your child so long
and we will keep it at school for the occasion.
OPE DAG/OPEN DAY 18 Oktober 2017
Hierdie datum het verander: Sandkasteel se Ope Dag
vir die publiek is Woensdag 18 Oktober 2017. Ons
vra u as ouers se samewerking in die verband om te
help om dit bekend te maak sodat ons ons skool kan
adverteer. Ons sal die advertensie op FB ook plaas
sowel as plakate in die dorp.
Sandkasteel’s Open Day for the public is Wednesday
18th October 2017. We ask your cooperation n this
regard to advertise our school. We will also will share
it on FB as well as posters in town.
Sandkasteel se ure is 7h00 tot 17h00. Ouers hiermee
net weer ‘n vriendelike versoek dat u ASB nie later as
5hoo u kleuters moet kom afhaal nie. Ons personeel
is van Taxi’s afhanklik wat nie wil wag as hul laat is
nie. Daar is ‘n boete betaalbaar wat volgens wet
bepaal word indien u u kleuter laat afhaal. Dankie vir
u samewerking in die verband.
Sandkasteel’s hours are 7h00-17h00. Parents I kindly
requested you PLEASE not to pick up your children
later than 5h00. Our staff are dependent on taxis who
do not want to wait if they are late. There is a fine
payable according to law if you fetch your child after
5h:00. Thank you for your cooperation in this regard.
Maandag– Virtul kids 8h00
Dinsdag– Rugga Kids 10h00
Woensdag—Balet 10h00
Donderdag– Playball 10h00
Monday—Virtual kidTuesday
Tuesday—Rugga Kids 10H00
Wednesday—Ballet 10H00
Thursday—Play ball 10H00
Ons het nie vandag Bak en Brou gedoen nie, want na ‘n
besige week is dit partykeer net lekker om te doen
waarvan ons hou soos die fotos getuig:
We did not do Make and Bake today but keep us busy with
what we each want to do: