Ouers/ Parents
Ons wil graag die volgende inligting aan u deurgee:
We want to share the next information:
Tema van die week/Theme of the week
26—29 Mrt: Voorbeeld van hierdie week se
tema en hoe die Lesplan daarna uitsien/ Example
of this weeks theme and what it contains.
Woensdag 28 Maart/Wednesday 28 March
Die Paashaas gaan ons Woensdag besoek en nie
Maandag soos op die program aangedui is nie.
The Easter bunny will visit us on Wednesday and
not on Monday as the program shows.
3. Vrydag 30 Maart & Maandag 2 April
Friday 30 March & Monday 2 April
Ouers neem asb kennis dat die skool gesluit sal
wees op Vrydag 30 Maart & Maandag 2 April,
Paasnaweek.
NB. Net ‘n herhinnering dat die skool op alle
Publieke vakansie dae gesluit sal wees.
Parents please keep in mind that the school will be
closed on Friday 30 March & 2 April ,Easter
Weekend. NB. Just a reminder that the
school will be closed on all Public holidays.
4. Telefoon/Telephone
Sandkasteel se landlyn is buite werking. Dit is
geraporteer aan Telkom. Intussen kan u ons
kontak by 072 9100 378.
Sandkasteel’s landline is out of order.
Meanwhile you can contact us at 072 9100 378.
5. Sandkasteel Tuin/ Sandkasteel Garden
Die vooraansig van Sandkasteel lyk nou baie mooi en daar word harde werk en baie tyd ingesit.
Ons vra u samewerking om asb die kinders van die gruis af te hou en ook te keer dat hul nie die klippies optel en rond gooi nie.
It took a lot of time and hard work to let Sandkasteel’s garden looks so beautiful. We ask your cooperation to prevent the children to walk beside the paving and not to play with the gravel.